Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
Sy het gedink dit was verby; 'n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop, 'n lang, benerige man met 'n effens ongekoördineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ¿ yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly. Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is. Erika…mehr
Sy het gedink dit was verby; 'n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop, 'n lang, benerige man met 'n effens ongekoördineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ¿ yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly.
Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is.
Erika Murray-Theron stuur haar karakters met soveel intelligensie en subtiliteit op hul lewensweë dat Stippellyn die gewaarwording bring van 'n ontdekking van die lewe self.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
Erika Isabel Murray is op 1 Oktober 1941 in Greytown gebore. Sy matrikuleer in 1958 aan die Hoërskool Glencoe en verwerf 'n BA-graad (Afrikaans/Nederlands en Sielkunde) en 'n honneursgraad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy behaal ook later 'n honneursgraad in Afrikaans aan Unisa. Sy het as vakkundige beampte by die departement van Arbeid gewerk, was daarna verbonde aan Unisa se departement van Sielkunde, het later vryskutvertaalwerk in die vak Sielkunde vir Unisa gedoen, was as berader verbonde aan FAMSA en was gereeld op aflosbasis Afrikaansonderwyser. Sy was op verskillende maniere by die gemeenskap betrokke - onder andere by die plaaslike hoërskool, die gemeenskapsbiblioteek, as redakteur van 'n gemeenteblad en by die skakeling tussen leeskringe in Pretoria, waar sy woon. Sy doen vertaalwerk, word van tyd tot tyd gevra om manuskripte te lees en tree ook soms as spreker op. Sy skryf aanvanklik tydskrifverhale vir Sarie en later ook vir tydskrifte soos De Kat en Tydskrif vir Letterkunde. Haar eerste roman, Wie is jy Elizabeth?, verskyn in 1989 by Tafelberg. In 2002 ontvang haar roman Sê Maria die ATKV-prosaprys. In 2007 word die manuskrip van 'n Tapiserrie met klein diere as die wenner in Sanlam/Insig/Tafelberg se Groot Romanwedstryd aangewys.
Es gelten unsere Allgemeinen Geschäftsbedingungen: www.buecher.de/agb
Impressum
www.buecher.de ist ein Internetauftritt der buecher.de internetstores GmbH
Geschäftsführung: Monica Sawhney | Roland Kölbl | Günter Hilger
Sitz der Gesellschaft: Batheyer Straße 115 - 117, 58099 Hagen
Postanschrift: Bürgermeister-Wegele-Str. 12, 86167 Augsburg
Amtsgericht Hagen HRB 13257
Steuernummer: 321/5800/1497
USt-IdNr: DE450055826