8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie bundel stories is ¿ karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind ¿ storie te lees. Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R - by iets eenvoudig soos ¿ slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag. 'n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 19.27MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hierdie bundel stories is ¿ karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind ¿ storie te lees. Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R - by iets eenvoudig soos ¿ slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag. 'n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories. Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reëndag, Vertel vir my 'n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, Towertapyt, Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo en Halala Job Maseko. Webwerf: https://www.wendymaartens.co.za