Theuns Stofberg
eBook, ePUB

Stories van die kantlyn (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
'n Versameling stories oor rugby, die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker, deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes ... Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur, en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit. As die 36ste Springbokkaptein een van slegs 56 spelers wat dié eer kon hê was hy taai en kompromisloos op die veld, maar langs die kantlyn was hy 'n ware heer en uitstekende storieverteller soos bewys word deur die anekdotes wat byeengebring is in hierdie boek. In Stories van die kant...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.