Strooidak en toring (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Izak de Villiers noem homself 'n "anderster" Afrikaner. Hy is ook 'n anderster predikant, een wat op direksies van maatskappye gedien het en selfs lank redakteur was van 'n vrouetydskrif (Sarie) en 'n groot Sondagkoerant (Rapport). 'n "Ryklik geskakeerde lewe" noem Etienne van Heerden dit. Uit hierdie lewe vertel hy van ver plekke en vreemde gebeure, van uiteenlopende mense, mense uit alle stande wat hy raakgeloop het. Hy vertel van sy lewenslange worsteling as Afrikaner met die politiek van sy mense, ook in sy verse. Dit terwyl hy homself "onbeskaamd konserwatief" noem. En dan weer op 'n dag ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.