7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Frenette van Wyk is 'n gewilde skrywer en bekend vir haar vele liefdesverhale. Stryd vir liefde val in die gesogte genre van historiese Bybelromans soos díe uit die pen van die wyle, Marzanne le Roux van der Boon. Hierdie tipe boeke is baie geliefd en Die Galileërs wat ook onder dieselfde genre val, het groot sukses met sy vrystelling behaal.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.63MB
Produktbeschreibung
Frenette van Wyk is 'n gewilde skrywer en bekend vir haar vele liefdesverhale. Stryd vir liefde val in die gesogte genre van historiese Bybelromans soos díe uit die pen van die wyle, Marzanne le Roux van der Boon. Hierdie tipe boeke is baie geliefd en Die Galileërs wat ook onder dieselfde genre val, het groot sukses met sy vrystelling behaal.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Vir Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting en avontuur as vir haar lesers. Sy is 'n romantikus en skryf graag liefdesverhale met gelukkige eindes - iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man Etienne en is 'n trotse ouma. Van haar vorige liefdesverhale sluit in, Silwerspoor van die maan, Liefde op Petit Paris, In die sterre geskryf, en Wintersprokie. Sy het ook twee jeugboeke geskryf, Elikser en Die woud van sneeu en ys.