0,00 €
0,00 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
0,00 €
0,00 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
0,00 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
0,00 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: PDF

Thomas en sy vriende is baie gewild in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Dit word gelees in Huistaalklasse en in Addisioneletaalklasse. Ons het dus 'n gids probeer saamstel wat so breed as moontlik van waarde sal wees. In dié gids is daar dus verwysings na die kurrikula van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal en na Afrikaans as Huistaal. Elkeen van die hoofstukke word apart ontleed, maar daar is ook 'n aantal algemene vrae, gebaseer op die kurrikulum, om die leerders te help om die novelle beter te verstaan. 'n Aantal taalspeletjies maak die lees van die boek nog lekkerder. Die…mehr

Produktbeschreibung
Thomas en sy vriende is baie gewild in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Dit word gelees in Huistaalklasse en in Addisioneletaalklasse. Ons het dus 'n gids probeer saamstel wat so breed as moontlik van waarde sal wees. In dié gids is daar dus verwysings na die kurrikula van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal en na Afrikaans as Huistaal. Elkeen van die hoofstukke word apart ontleed, maar daar is ook 'n aantal algemene vrae, gebaseer op die kurrikulum, om die leerders te help om die novelle beter te verstaan. 'n Aantal taalspeletjies maak die lees van die boek nog lekkerder. Die gedetailleerde vrae oor elke hoofstuk bevat almal modelantwoorde. Enkele van die vrae wat die leerders help om hulleself te oriënteer is egter "oop" en by dié vrae word antwoorde dus nie voorgestel nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.