Alta Engelbrecht
eBook, ePUB

Studiewerkgids: Pad na jou hart - die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Hoe goed ken jy die roman Pad na jou hart? Verstaan jy die inhoud en struktuur van die roman? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek - in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.