
Study guide: Fab farm (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids begin met eenvoudige letterkundige terme, en daar is vir elke hoofstuk vrae en antwoorde, skryf- en mondelingaktiwiteite. Daar is ook 'n hoofstuk wat gebasseer is op 'n uittreksel uit die drama Fab Farm, met eenvoudige dramateorie en vrae en antwoorde. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. THE GUIDE This user-friendly and practical guide is ideal for ...
DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids begin met eenvoudige letterkundige terme, en daar is vir elke hoofstuk vrae en antwoorde, skryf- en mondelingaktiwiteite. Daar is ook 'n hoofstuk wat gebasseer is op 'n uittreksel uit die drama Fab Farm, met eenvoudige dramateorie en vrae en antwoorde. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. THE GUIDE This user-friendly and practical guide is ideal for classroom use. There is basic information on literature elements, questions and answers, speaking and writing activities for each chapter. There is also a chapter based on an extract from the drama Fab Farm, with simple drama theory and questions and answers. The guide will help teachers to teach literary aspects in a simple way and all the activities, questions and answers will definitely shorten the preparation time for the teacher.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.