Susanna M Lingua
eBook, ePUB

Susanna M. Lingua Keur 15 (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, 'n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hý verlief op Rista.In Die eerste skakel raak Tobie verlief op die skone Amanda. Daar is net een groot probleem, en dis dat die pragtige Amanda verlief en verloof is aan Vic, 'n aspirant-predikant . . . En in Die Rooikop van Sonnerus raak Elise Veldman, vurige rooikoponderwyseres, se liefde vir Armand van Rijn, aantr...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.