8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Duisend sterre: As stiefdogter van 'n welaf Portugese sakeman, het Eyesha vryhede wat haar vriendinne nie veroorloof is nie. Sy rits die wêreld vol, eers op haar bromponie, toe in haar sportmotor. Sy mag selfs haar man kies. Haar lewe is ongekompliseerd, tot die geheimsinnige Filipe haar agtervolg, haar liefde wen ... en eindelik haar hart breek. Kasteel van die Arend: Rynie besoek haar familie in 'n Italiaanse dorpie met 'n eeue oue kasteel. Sy kry toestemming by die eienaar, die markies Renaldo de Mazziani, om dit te skilder. Hy's die soort man oor wie sy net kan droom, maar voor sy weet,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.78MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Duisend sterre: As stiefdogter van 'n welaf Portugese sakeman, het Eyesha vryhede wat haar vriendinne nie veroorloof is nie. Sy rits die wêreld vol, eers op haar bromponie, toe in haar sportmotor. Sy mag selfs haar man kies. Haar lewe is ongekompliseerd, tot die geheimsinnige Filipe haar agtervolg, haar liefde wen ... en eindelik haar hart breek. Kasteel van die Arend: Rynie besoek haar familie in 'n Italiaanse dorpie met 'n eeue oue kasteel. Sy kry toestemming by die eienaar, die markies Renaldo de Mazziani, om dit te skilder. Hy's die soort man oor wie sy net kan droom, maar voor sy weet, raak sy onskuldig vasgevang in 'n venynige stryd om die markies se hart. Boodskap in die wind: Ná haar ma se dood, werk Sara soos 'n slaaf vir haar stieffamilie. Sy vlug, en dinge loop bitter skeef. Met haar lewe eindelik weer op die spoor, werk sy as ontvangsklerk in 'n luuksehotel, maar die eienaar, die markies De Veracci, én sy broer wil met haar trou. En weer moet sy padgee.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Susanna M. Lingua is op 10 November 1921 in Oos-Londen gebore. Nadat sy haar aan die Universiteit van Stellenbosch as maatskaplike werker bekwaam het, is sy in 1948 met Guiseppe Lingua getroud. Drie kinders is uit die huwelik gebore. Dié gewilde skrywer het reeds op sestien begin skryf, maar haar loopbaan as skrywer het eers in 1952 in alle erns begin toe haar eerste romanse gepubliseer is. Ná haar dood, bekoor haar romantiese liefdesverhale, wat dikwels op eksotiese, verafgeleë plekke afspeel, lesers steeds.