8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Die nuwe dokter: In die teater maak die nuwe chirurg, dokter Konrad Schmidt, die lewe vir Marisa Brennen, bekwame teatersuster, bitter moeilik. 'n Klomp kwaadwillige leuens verjaag haar uiteindelik uit die hospitaal. Stille Rus: Lisa en Martyn Adelaar se huwelik is gelukkig. Hy is aansienlik ouer as sy en sy vyandiggesinde kinders oortuig hom uiteindelik dat sy met bybedoelings met hom getrou het. Sal hulle huwelik dit oorleef? Wonder van die liefde: Almal is oortuig daarvan die graaf Fernando de Serradinho is verlief op Theresa. Almal behalwe Theresa. Sy weet die graaf glo nie aan liefde nie…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.07MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die nuwe dokter: In die teater maak die nuwe chirurg, dokter Konrad Schmidt, die lewe vir Marisa Brennen, bekwame teatersuster, bitter moeilik. 'n Klomp kwaadwillige leuens verjaag haar uiteindelik uit die hospitaal. Stille Rus: Lisa en Martyn Adelaar se huwelik is gelukkig. Hy is aansienlik ouer as sy en sy vyandiggesinde kinders oortuig hom uiteindelik dat sy met bybedoelings met hom getrou het. Sal hulle huwelik dit oorleef? Wonder van die liefde: Almal is oortuig daarvan die graaf Fernando de Serradinho is verlief op Theresa. Almal behalwe Theresa. Sy weet die graaf glo nie aan liefde nie en vergesel haar net oral om te voorkom dat sy die mans op sy eiland verlei.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Susanna M. Lingua is op 10 November 1921 in Oos-Londen gebore. Nadat sy haar aan die Universiteit van Stellenbosch as maatskaplike werker bekwaam het, is sy in 1948 met Guiseppe Lingua getroud. Drie kinders is uit die huwelik gebore. Dié gewilde skrywer het reeds op sestien begin skryf, maar haar loopbaan as skrywer het eers in 1952 in alle erns begin toe haar eerste romanse gepubliseer is. Ná haar dood, bekoor haar romantiese liefdesverhale, wat dikwels op eksotiese, verafgeleë plekke afspeel, lesers steeds.