4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Deborah is 'n inkennige boekmens, nogal "koud". Niel is 'n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad nie by hom nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.17MB
Produktbeschreibung
Deborah is 'n inkennige boekmens, nogal "koud". Niel is 'n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad nie by hom nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marilé Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan ¿ romanse waag. Sy is 'n plaaskind van die Roggeveld wat in die Boland kom wortelskiet het. Daar deel sy haar lewe met haar eie held, 'n sagmoedige Duitse herdershond, twee eiesinnige gemmerkatte en ¿ paar handmak voëls. Wanneer sy nie skryf nie, probeer sy lees en spesifiek Afrikaanse boeke op sosiale media bevorder. Sy verlang ook na haar twee seuns wat in Noorweë werk. Sy is 'n ongeneeslike romantikus wat onwrikbaar in die liefde glo. Sy beskou lees as die enigste heilsame vorm van verslawing - dit maak nie vet of dronk nie, takel nie jou liggaam af nie en gee jou 'n eie binnelewe wat niemand van jou kan wegneem nie.