Corne van Rooyen
eBook, ePUB

Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
1,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Sy tydelike buurvrou Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil hê hy moet. Die liefdeslied Alma Carstens Magdel kyk na haar kind in George se arms en voel 'n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding hê wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.