5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Romanse, maar vol millenniër-kinkels. "Drawwers is die go-getters, eintlik dink ek net hulle hardloop weg van iets. Elke oggend staan hulle op en gaan draf op die donnerse selfde sypaadjie. Die dansers, soos jy, dans deur die lewe. Hulle is met min tevrede en dan dans hulle daaroor. Die drinkers sit agteroor en lag vir die drawwers en dansers." "Met ander woorde sit die drinkers op die kantlyn?" "Nee die drinkers sit in die middel van die pad en wag vir die drawwers en dansers om te besef dat almal eendag doodgaan." Leah het haar lus vir die lewe verloor. Sy is jonk, suksesvol en hardkoppig.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.09MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Romanse, maar vol millenniër-kinkels. "Drawwers is die go-getters, eintlik dink ek net hulle hardloop weg van iets. Elke oggend staan hulle op en gaan draf op die donnerse selfde sypaadjie. Die dansers, soos jy, dans deur die lewe. Hulle is met min tevrede en dan dans hulle daaroor. Die drinkers sit agteroor en lag vir die drawwers en dansers." "Met ander woorde sit die drinkers op die kantlyn?" "Nee die drinkers sit in die middel van die pad en wag vir die drawwers en dansers om te besef dat almal eendag doodgaan." Leah het haar lus vir die lewe verloor. Sy is jonk, suksesvol en hardkoppig. Sy verlaat Johannesburg om een van haar besighede se afdelings in Kaapstad reg te ruk. Daar ontmoet sy, soos die noodlot dit wil hê, weer vir Hannah, wat 'n bietjie meer as net 'n vriendin was tydens haar universiteitsdae. Gaan sy, Hannah, 'n veilige sypaadjie wees, of 'n glibberige, maar opwindende afdraaipad?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Alma Rossouw roem haar daarop dat sy gebore is in die Boland, maar groot gemaak is deur wêreld-se-dinge. In 2007 matrikuleer sy by die Hoërskool Gimnasium Paarl en gaan studeer B. Drama by die Universiteit van Stellenbosch. Sy vang graad en gaan werk agter die skerms saam met talle bekendes in die film- en teaterbedryf. Sy sprei haar vlerke na die Goudstad om meer korporatiewe blootstelling te kry, maar die kleigrond van die Boland roep haar terug. Tans werk sy by 'n skolenuusnetwerk as 'n inhoudsredakteur en bestuur hulle aanlynnuusplatforms. Alma publiseer twee kortverhale in die Sarie tydskrif, met die laaste kortverhaal wat Maart 2019 verskyn. Sy is aanvaar vir die Breytenbach Sentrum se skryfskool onder die leiding van Rachelle Greeff.