Na amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne 'n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, 'n vuil kombuis en eensame staptogte in die plattelandse stof is die beloning.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.