Ida Bester
eBook, ePUB

Teken van sy liefde (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Ezanne het haar hart op 'n navorsingsekspedisie. Maar al het sy 'n doktorsgraad in insektekunde, sy is 'n vrou en dis mans wat besluit wie gaan saam. Gelukkig is daar in Namibië 'n vooraanstaande insektekundige wat op 'n soortgelyke ekspedisie gaan. Eens in die woestyn lyk dié man aanvanklik nie te ingenome met haar nie, darem nie vir te lank nie. Maar die groot woorde wat 'n vrou se hart wil hoor, sê hy nie. En daar is 'n ander vrou, want Ezanne hoor hom 'n vrouenaam sê terwyl hy tydens 'n malaria-aanval yl. Of hierdie vrou lewe en of sy dood is, sy staan tussen hulle in hierdie lieflike ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.