Die titel kom vanuit Markus 5:41 waar Jesus vir die dogtertjie sê: "Talita, staan op!" Dit word simbolies gebruik as prentjie van die ontwaking van 'n kind, maar ook 'n sigbare teken van 'n kind wat volwasse word en haar eie identiteit moet vestig, weg van die beskerming van haar ouers. Sy moet as 't ware opstaan en op haar eie kan staan.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.