4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Hy is sterk en slim. Hy is reg vir avontuur. Hy hou nie van boelies nie. Hy is 'n seun wat sonder 'n pa grootgeword het. Maar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet. Sy naam is Theseus en hy verslaan boewe. Theseus is 'n superheld wat in Antieke Griekeland geleef het. Hy het sonder 'n pa grootgeword maar op sy agtiende verjaarsdag vertel sy ma vir hom dat sy pa eintlik 'n koning is wat hom nie wou gehad het nie. Die enigste manier om sy pa oor te wen, is om 'n paar sandale en swaard wat onder 'n reuseklip versteek is aan sy pa te vat. Sy pa soek 'n seun wat sterk en magtig is. Met sy…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 6.1MB
Produktbeschreibung
Hy is sterk en slim. Hy is reg vir avontuur. Hy hou nie van boelies nie. Hy is 'n seun wat sonder 'n pa grootgeword het. Maar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet. Sy naam is Theseus en hy verslaan boewe. Theseus is 'n superheld wat in Antieke Griekeland geleef het. Hy het sonder 'n pa grootgeword maar op sy agtiende verjaarsdag vertel sy ma vir hom dat sy pa eintlik 'n koning is wat hom nie wou gehad het nie. Die enigste manier om sy pa oor te wen, is om 'n paar sandale en swaard wat onder 'n reuseklip versteek is aan sy pa te vat. Sy pa soek 'n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonders gevaarlik. Theseus moet 'n klomp boewe verslaan en uiteindelik word hy bekend vir sy krag en goeie dade.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Maritha Snyman word allerweë as een van die grootste kinderboekkenners in Afrikaans beskou, en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, 'n Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reënboogrant-reeks.