3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. In "Tippie se eerste boek oor troeteldiere" is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ¿ paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ¿ marmot met ¿ pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troeteldiere.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 7.08MB
Produktbeschreibung
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. In "Tippie se eerste boek oor troeteldiere" is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ¿ paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ¿ marmot met ¿ pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troeteldiere.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Met jare se ervaring in die onderrig van kinders wat sukkel met lees, spel en leer, het José Palmer en Reinette Lombard, in samewerking met Dr. Nandi Lessing-Venter ¿ reeks boeke vir kleuters geskryf. Nandi is ¿ navorser in die veld van kinderliteratuur, met ¿ spesifieke belangstelling in die rol van humor om teensinnige lesers te motiveer. Deur haar navorsing en ervaring vestig sy aandag op die gebruik van humor in kinderboeke as 'n manier om jong lesers te betrek en te bekoor. Die Tippie se eerste boek oor ...-reeks is ¿ praktiese toepassing van haar navorsing en is daarop gemik om fundamentele konsepte op ¿ prettige en humoristiese manier aan te bied.