Isa Konrad
eBook, ePUB

Toekomsmens (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Pretoria, 2057. Dertig jaar ná Johannesburg in 'n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van SuidAfrika deur die Toekomsparty en 'n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as 'n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer 'n militêre observasiesatelliet 'n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word InGrid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in 'n aanval vernietig. In chaos wat volg, aktiveer Kel InGrid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.