1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Towernagte "" Ida Bester-Grÿbe In die verre noorde van Noorweë wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mÿrketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is siek; haar gemoed is swaar en haar blonde Viking op sy slee is nêrens te sien nie. Tot die aantreklike dokter Olsen aan haar deur klop en gou die ewige Winter met sy sonnige geaardheid verdryf. Kismet "" Maryna Steyn Miskien gebeur alles regtig vir 'n rede maar hoe kan 'n yslike verkoue of selfs 'n gebreekte motor 'n goeie ding wees? Dit is wat 'n olike Karlien uitvind wanneer die sakdoeksamaritaan hà à r pad kruis.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.31MB
Produktbeschreibung
Towernagte "" Ida Bester-Grÿbe In die verre noorde van Noorweë wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mÿrketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is siek; haar gemoed is swaar en haar blonde Viking op sy slee is nêrens te sien nie. Tot die aantreklike dokter Olsen aan haar deur klop en gou die ewige Winter met sy sonnige geaardheid verdryf. Kismet "" Maryna Steyn Miskien gebeur alles regtig vir 'n rede maar hoe kan 'n yslike verkoue of selfs 'n gebreekte motor 'n goeie ding wees? Dit is wat 'n olike Karlien uitvind wanneer die sakdoeksamaritaan hà à r pad kruis.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ida Bester was van kleintyd af versot op woorde en vreemde tale. Sy het onder meer by die Suid-Afrikaanse ambassade in Frankryk en die RGN gewerk, was 'n hoërskool-taalonderwyser en het vliegtuigplanne uit Frans vertaal. Terwyl haar man universiteitsdosent en koorleier was, het hulle al die kontinente op die aardbol besoek. Ida en haar man het op 'n wildplaas afgetree, waar hulle graag hul vier kinders en kleinkinders trakteer. Sy is lief vir skryf, lees, kuier saam met vriende, en fotoalbums maak.