Cameron Blake
eBook, ePUB

Troepie: Van Blougat tot Bosoupa (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie boek is 'n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel. Die hoofstukke lei jou deur die fases wat die loopbaan van 'n Nasionale Dienspligtige gevorm het: oproepinstruksies, inklaar, Basies, keuring, bosfase, tweedefaseopleiding, algemene diens, die Grens, Angola, die township...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.