Topsy Smith
eBook, ePUB

Trompie die dromer (#5) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Die Boksombende word bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse opgetrek. Die bende belê 'n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek - hoe durf Trompie 'n meisie se geselskap bo hulle s'n verkies? Hul leier laat hom egter nie voorsê nie, maar gelukkig vir sy bende ontdek hy baie gou dis duur om 'n meisie aan te hou en sê haar een aand ná 'n dans by die skool af. Nou kan die Boksombende weer saam dinge doen soos om perskes te steel en na spookstories te...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.