Rina Cilliers
eBook, ePUB

Tussen glas en vag (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Ansua Welthagen, 'n talentvolle glaskunstenaar, keer terug van Europa ná ¿ groot liefdesteleurstelling. Sy onderneem om die kapel op Sewefontein, die spogplaas van die formidabele Naudés, naby Greyton, met loodglasvensters te versier. Om met 'n voertuig wat probleme gee voor Paasnaweek iewers gestrand te sit, is ¿ krisis. Maar Ansua ken krisisse. Sy ken wel nie sukkelende, geleende bakkies nie, en nóg minder alpakkas. Sewefontein is nie meer die plaas van jare gelede nie. Dit is nou ¿ heenkome vir afvlerkhoendertjies, soos die aantreklike, bot alpakkaboer die mense daar noem. Wybrandt Na...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.