11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Elize is artikelredakteur by 'n nuwe tydskrif. Sarita is verhaalredakteur. In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer hulle sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Hulle lewens is nou verweef met dié van jonger joernaliste. Langs Elize en haar tienerdogter, Michelle, woon Tom, 'n ouer man wat die dood van sy vrou verwerk. Dan is daar ook Welcome wat tussen hulle swerf. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurggreep wat dreig om alles en almal te vernietig. Tussen heinings is aktueel. Die agtergrond is alledaags, bekend. Die karakters -…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.49MB
Produktbeschreibung
Elize is artikelredakteur by 'n nuwe tydskrif. Sarita is verhaalredakteur. In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer hulle sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Hulle lewens is nou verweef met dié van jonger joernaliste. Langs Elize en haar tienerdogter, Michelle, woon Tom, 'n ouer man wat die dood van sy vrou verwerk. Dan is daar ook Welcome wat tussen hulle swerf. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurggreep wat dreig om alles en almal te vernietig. Tussen heinings is aktueel. Die agtergrond is alledaags, bekend. Die karakters - van Elize, wat haarself in elke situasie kan en moet handhaaf, tot Welcome, wat met soveel hoop na Suid-Afrika gekom het - bly in die geheue geprent. Dit is Corlia Fourie se vierde roman.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Cornelia (Corlia) Hilda Fourie is op 11 Desember 1944 in Kuilsrivier gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hendrik Verwoerd in Pretoria en in 1965 behaal sy 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy werk daarna as joernalis by Die Burger en Sarie, en later ook as vryskutjoernalis by Beeld en Huisgenoot. Sy verwerf aanvanklik in die 1980's bekendheid as dramaturg en kinderboekskrywer, en later ook as kortverhaal- en romanskrywer. Die meisie wat soos 'n bottervoël sing is een van haar kinderboeke wat onder meer met die MER-prys en Tienie Holloway-medalje bekroon is. In 1992 ontvang sy die ATKV-prys vir goeie gewilde prosa vir haar kortverhaalbundel Liefde en geweld. In 1994 is Die wit vlinder een van drie Suid-Afrikaanse boeke wat eervolle vermelding gekry het vir die Noma-prys vir boeke uit Afrika.