1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Ben is 'n onderwyser. Alexa is 'n ma op 'n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in 'n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik 'n tweede kans vir liefde? 'n Vlakvark op haar troudag "" Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in 'n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en 'n vlakvark het vir haar kom kuier.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.36MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Ben is 'n onderwyser. Alexa is 'n ma op 'n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in 'n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik 'n tweede kans vir liefde? 'n Vlakvark op haar troudag "" Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in 'n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en 'n vlakvark het vir haar kom kuier.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Op skool was Magda Brink ¿ meer ywerige akademikus as sosiale vlinder. Sy is van kleintyd af lief vir lees en diere en het ná skool uiteindelik rigting gekry en ¿ BSc-graad in Veekunde aan die Universiteit van Pretoria voltooi. In haar finale jaar het sy ook die trofee vir uitnemendheid in Veeteeltwerk verwerf en haar eie skaapvoerkraal begin. Ná agt jaar in die dieregesondheidsberoep ontmoet sy die liefde van haar lewe en trek plaas toe. Dit bied haar die geleentheid om haar volle aandag op die teel van haar honde en haar skryfwerk toe te spits. 'n Tweede kans vir liefde was 'n naaswenner in die 2018 ATKV Lenteskool-novellekompetisie en haar eerste verhaal in die RomanzaLiefde-reeks.