9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Twee ontnugterde vroue wil hul mans skei. Wanda het genoeg van Sephus se streke en die beheer wat hy oor haar het. Claire wil ontsnap uit haar huwelik met Chris - 'n alkolis.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.13MB
Produktbeschreibung
Twee ontnugterde vroue wil hul mans skei. Wanda het genoeg van Sephus se streke en die beheer wat hy oor haar het. Claire wil ontsnap uit haar huwelik met Chris - 'n alkolis.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rozaan de Wet se skryfloopbaan begin vroeg toe haar verhaaltjies in twee kindertydskrifte verskyn: Die Jongspan en Môrelig. De Wet werk as verslaggewer by Oggendblad vir 'n paar jaar en talle kortverhale van haar verskyn in die Vrouekeur en Huisgenoot, asook op LitNet en haar blog. Sy skryf ook artikels vir rooi rose en briewe vir streekskoerante. Tans bestuur sy 'n mediese praktyk op die Weskus en skryf steeds graag kortverhale in haar vrye tyd. Sy is getroud en het drie kinders. Haar deernisvolle en getroue beskrywings van tipiese lewenswerklikhede word ten beste weergegee deur die lesers.