Fay Lewis
eBook, ePUB

Uit die Oond (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat 'n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar 'n boek met 'n ruim verskeidenheid w...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.