3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Liefde laat nie op hom wag nie ... Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers se plaas moet wees vir 'n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baie onafhanklik. Sy wil nie 'n man hê nie en klaar. Maar sy is ook die oudste van vier dogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper. Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik. Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonder familie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klop kry. Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.34MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Liefde laat nie op hom wag nie ... Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan dié Kersfees op haar ouers se plaas moet wees vir 'n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baie onafhanklik. Sy wil nie 'n man hê nie en klaar. Maar sy is ook die oudste van vier dogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper. Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik. Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonder familie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klop kry. Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra haar tasse, hy skink vir haar wyn en sy hande rus gereeld op haar lyf. Dis asof haar ma se droom van 'n kêrel vir Danika waar geword het. Sonder haar medewete.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.