1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Uitgeboul deur liefde - Louise Minnaar Monique begin 'n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die blog kan ontmoet nie. Nog minder sou sy kon glo dat die man waarmee sy so lekker gesels het die laaste paar dae die nasionale mansspan se boulafrigter is - 'n man wat sy nie kan verdra nie. Nommerpasrok "" Cliffordene Norton Elle behoort gelukkig te wees. Sy het pas haar droomtrourok gevind. Drie redes waarom sy nie is nie "¿ 1. Haar verloofde wil hul troue volgens ander se standaarde hou 2. Haar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Uitgeboul deur liefde - Louise Minnaar Monique begin 'n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die blog kan ontmoet nie. Nog minder sou sy kon glo dat die man waarmee sy so lekker gesels het die laaste paar dae die nasionale mansspan se boulafrigter is - 'n man wat sy nie kan verdra nie. Nommerpasrok "" Cliffordene Norton Elle behoort gelukkig te wees. Sy het pas haar droomtrourok gevind. Drie redes waarom sy nie is nie "¿ 1. Haar verloofde wil hul troue volgens ander se standaarde hou 2. Haar beste vriendin en verloofde vlieg mekaar in die hare 3. Sy voel al hoe meer dat haar verloofde nie haar droomman is nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Louise Minnaar het Rekeningkunde geswot aan die Universiteit van Pretoria. Ná jare se studies, is daar weer tyd en energie vir haar groot liefde om te skryf. Woorde en stories gee 'n goeie balans teenoor die syfers en somme. As sy nie werk of skryf nie, geniet sy dit om vakansie te hou, nuwe plekke te besoek, te kamp en die natuur te waardeer.