5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na 'n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word - agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.48MB
Produktbeschreibung
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na 'n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word - agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê ... of wag daar 'n ver donkerder noodlot op haar?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Noreen Nolte bly in die Boland saam met haar gesin. Haar liefde vir woorde kom al van haar kinderdae in 'n huis vol boeke af. Sy het in 2002 haar M.Sc. in Voedsel aan die Universiteit Stellenbosch voltooi en vir 'n paar jaar in die voedsel industrie gewerk. Later het sy op haar gesin gefokus en deeltyds ballet gegee. Sy het opnuut die lekkerte van boeke saam met haar kinders ontdek, en self lus geraak vir skryf. Gepubliseerde titels sluit in: Om te dans, Dans, Jenna, en Sterre vir die donker. Haar nuutste publikasie, Uitverkies, is die wenner van die 2021 LAPA Jeugromankompetisie in die afdeling vir jongvolwassenes.