4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomás wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.41MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomás wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frances Vermaak skryf oor dinge en plekke wat vir haar van groot betekenis was; en wat haar gewone bestaan na iets onvergeetliks verander het. Twee van haar kinders woon in Europa en twee hier. Hulle is so naby as 'n rekenaargesprek of 'n telefoonoproep. Wanneer die verlange te groot word, gaan kuier sy vir hulle en beleef dan vir 'n tydjie lank 'n ander, opwindende leefstyl. Sy probeer dat haar lesers iets van die dinamika van die lewe, soos sy dit ervaar, beleef. Sy neem hulle saam op 'n bootreis in Rusland, na die sjampanje spelonke van Moët et Chandon, na die blomgevulde valleie van die Isle of Man, of binne-in die dartelende see van die Natalse Suidkus. Karakters waarmee lesers kan identifiseer, word in haar verhale ingeweef. Met die agtergrond van eksotiese plekke, probeer sy situasies skep waarmee hulle bekend is. Sy hoop dat sy in haar doel slaag.