6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

"Jy is te naby aan die water," fluister Paul. "Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap." Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is 'n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word 'n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. Dominique Botha se roerende debuutroman is…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.39MB
Produktbeschreibung
"Jy is te naby aan die water," fluister Paul. "Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap." Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is 'n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word 'n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. Dominique Botha se roerende debuutroman is 'n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dominique Botha grew up on the farm Rietpan in the Viljoenskroon district of the Free State. She is a member of the Pirogue Collective and serves on the board of the Africa Centre and Yellowwoods Arts Trust, organisations that promote and support artistic endeavours in a broad range of fields. She earned her Masters in Creative Writing at Wits University. She lives in Johannesburg with her husband Adi and their four children.