9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan Van Afrikaans gepraat 'n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg is nou te koop. Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het of selfs ook die vrees vir taalkontak is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.83MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan Van Afrikaans gepraat 'n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg is nou te koop. Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het of selfs ook die vrees vir taalkontak is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op verskillende maniere begin met sterk invloede uit die Islam. Afrikaans se standaardisering gaan met heelwat vertellings gepaard. Van Afrikaans gepraat is ook in Engels beskikbaar as Finding Afrikaans. Die boeke is moontlik gemaak deur 'n ruim skenking van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en is 'n koproduksie tussen Malan Media en LAPA Uitgewers. Die boek word deur LAPA bemark en versprei. Oor Van Rensburg se vorige boek So kry ons Afrikaans het Dr. Willa Boezak gesê: "Dit het my lewer verander. Dit het van my 'n taalaktivis gemaak." Die ATR die Afrikaanse Taalmuseum en -Monument en Die Erfenisstigting werk aktief mee om hierdie boek te bemark. Die boek kom ook gereeld ter sprake by taalsimposia van die ATKV en DAK. Ook in Nederland is daar groot belangstelling en die Engelse vertaling prikkel belangstelling onder sosiolinguiste van verskillende kontinente.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Christo van Rensburg was dosent in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria toe hy begin belangstel in die dialekte van Afrikaans. Wat word vertel van die vorming van Afrikaans? Hy het verskeie navorsingsondersoeke uitgevoer op soek na 'n antwoord, onder andere 'n omvattende ondersoek oor die Afrikaans van die Griekwas. Later het hy departementshoof geword van die departemente Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Pretoria, asook direkteur van die Eenheid vir die Ontwikkeling van Taalvaardigheid. Hy doen steeds navorsing oor die wortels van Afrikaans, waaroor hy publiseer en lesings lewer.