6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Van Saai tot Fraai is 'n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om 'n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-maché, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om 'n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir…mehr

Produktbeschreibung
Van Saai tot Fraai is 'n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om 'n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-maché, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om 'n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir items in elke vertrek van die huis, selfs die tuin! Kies uit dekoratiewe ligte, nuttige draadmandjies, muurbehangsels en rame, snuisteryhouertjies, retrostyle blikke, lampskerms, 'n verskeidenheid tafels en stoeltjies en vele meer.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Almie Louis is 'n gewese Suid-Afrikaner wat nou saam met haar man en drie kinders in die Verenigde Koninkryk bly. As ywerige handwerk-entoesias, vind sy vreugde daarin om 'n nuwe nut vir ongewensde items te vind, deur lelike eendjies in swane te omskep en snuisterye wat stof vergaar in pragtige, nuttige dekor te verander.