10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Jessica en haar man is uitmekaar "" of so het sy gedink "" toe 'n ou liefde sy verskyning maak. Die verhaal wat in 'n Gelyke kans begin het, word in hierdie roman voortgesit.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.83MB
Produktbeschreibung
Jessica en haar man is uitmekaar "" of so het sy gedink "" toe 'n ou liefde sy verskyning maak. Die verhaal wat in 'n Gelyke kans begin het, word in hierdie roman voortgesit.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Santie van der Merwe is 'n tuisteskepper wat meer hou van lees as van afstof, en meer van skryf as van stryk. As jong tuisblyma van twee kinders steek sy voelers uit en publiseer 'n paar tydskrifverhale. Toe haar jongste kind universiteit toe is, skryf sy in vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse wedstryd, en wen die tweede prys vir haar kortverhaal, 'n Dag in Junie. Dit was net genoeg motivering om haar hekelpen neer te sit en haar hand aan 'n liefdesroman te waag. Santie woon saam het haar man, seun, kat en hond in Centurion.