7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe 'n "regte Christen" moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is 'n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle. Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy gaan definitief nie hier tien beproefde resepte vir suksesvolle Christenwees, of so iets, raakloop nie. Maar dit wil…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.43MB
Produktbeschreibung
Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe 'n "regte Christen" moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is 'n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle. Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy gaan definitief nie hier tien beproefde resepte vir suksesvolle Christenwees, of so iets, raakloop nie. Maar dit wil wel saam met jou reis na 'n paar onontdekte skatte in die Here se skatkamers. Dit wil die "las van gewone gelowiges soos ek en jy se skouer aflig om (buiten-)gewone lewens tot eer van die Heer te leef. Net dit.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense op vars nuwe maniere te dien. Sy werksdag begin by ekerk, 'n virtuele en praktiese geloofsgemeenskap wat mense deur 'n digitale bediening en noodprojekte inspireer. Hy is verbind as deeltydse leraar aan Pierre van Ryneveld Gemeente en is met opleiding en prediking betrokke by Mosaïek; Kerksondermure en Alberton Lewenssentrum. Stephan is ook 'n Buitengewone Professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy behartig 'n rubriek genaamd "Goeie Nuus" in Beeld, en rubrieke in LIG en ander tydskrifte. Die Boodskap, 'n eietydse vertaling van die Bybel saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. In 2010 is die Andrew Murray prys toegeken aan hom vir Jesus: 'n Radikale Sprong. Meer as 60 Afrikaanse boeke; drie Engelse boeke, twee akademiese boeke in Duitsland en kort anderkant 50 artikels in akademiese tydskrifte het ook reeds die lig gesien.