In Londen sal sy vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Fashion is egter haar ding, beslis nié skottelgoedwas in goor bars nie. Boonop is haar woonstelmaats nie waaraan sy gewoond is nie. Maar haar gap-jaar leer haar om op haar eie voete te staan - al is dit gillend en skreeuend.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.