6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is 'n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir 'n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos 'n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? 'n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.34MB
Produktbeschreibung
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is 'n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir 'n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos 'n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? 'n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jan Vermeulen is in Bethanie in die suide van Namibië gebore. In 2015 wen hy die LAPA Jeugromankompetisie met sy boek Asem, wat ook deur die internasionale kinderboekliggaam IBBY as ereboek aangewys word. In 2017 is hy naaswenner van die Sanlamprys vir Jeuglektuur met Soen, en in 2018 wen hy LAPA se jeugromankompetisie die tweede keer in 'n ry met Oopmond. Jan en sy vrou, Diana, woon in die Oos-Kaap.