Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets 'n boeiende beeld van die lewe as ''n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid - ook van Boervroue en medegevangenes - en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied 'n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.