8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Drie meisies word in 'n gesellinklub vermoor en die forensiese psigofisioloog Kalli Krynauw is op die moordenaar se spoor. Maar het die moordenaar nie dalk in hierdie goed bewaakte klub geskuil nie?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.78MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Drie meisies word in 'n gesellinklub vermoor en die forensiese psigofisioloog Kalli Krynauw is op die moordenaar se spoor. Maar het die moordenaar nie dalk in hierdie goed bewaakte klub geskuil nie?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Lien Roux-de Jager het die afgelope vier jaar in Mafikeng gewoon, waar haar man aan die Noordwes-universiteit gedoseer het. 'n Verrykende ervaring. Sy is nou terug in Pretoria en as alles eers op sy plek is, sal die sleutelbord weer volstoom klik. Haar man is haar klankbord en haar kinders haar eerlike kritici. As 'n storie in 'n drif vasval, kerf sy dinge uit hout - eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies. Sy probeer hard om fiks te bly, soms 'n verlore stryd as die storielyn dringend raak. Buiten skryf, is sy 'n kompulsiewe leser van al wat 'n storie is. Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans.