2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Die Kennis van Goed en Kwaad is die dryfveer van Verlore Gisters. In ons daaglikse keuses berus die besluit by ons watter een sal seëvier. Kies ons verkeerd, wel, dan moet ons die prys betaal. Die vraag is wat sal jy doen om jou kind se nagedagtenis in ere te herstel? Bertha Geldenhuis se lewe het 'n lelike draai gemaak die dag toe sy met Heino Beetge en sy vriende deurmekaar geraak het. Die prys van dié vriendskap het haar alles wat belangrik is gekos. Wanneer hoop net 'n vae begrip word en vriendskap yler as hoendertande, dan weet jy jou keuse was ʼn fout. Sou sy die een hand wat wel na haar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.31MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die Kennis van Goed en Kwaad is die dryfveer van Verlore Gisters. In ons daaglikse keuses berus die besluit by ons watter een sal seëvier. Kies ons verkeerd, wel, dan moet ons die prys betaal. Die vraag is wat sal jy doen om jou kind se nagedagtenis in ere te herstel? Bertha Geldenhuis se lewe het 'n lelike draai gemaak die dag toe sy met Heino Beetge en sy vriende deurmekaar geraak het. Die prys van dié vriendskap het haar alles wat belangrik is gekos. Wanneer hoop net 'n vae begrip word en vriendskap yler as hoendertande, dan weet jy jou keuse was ʼn fout. Sou sy die een hand wat wel na haar uitgehou word vat, of sou sy aanhou om die verkeerde besluite te neem? Die besluit van kennis van goed ... of kwaad? Luitenant-Kolonel Hendrik Swanepoel is op die drumpel van aftrede. Sy lewe as oujongkêrel en toegewyde polisieman was vervullend. Maar die dag toe hy Bertha Geldenhuis ontmoet, was sy keuses afgebaken in hoopvolle meetsnoere. Met die ewige vraag: wat beteken die kennis van goed en kwaad nou eintlik, word hy aangespoor om die antwoord vir Bertha te soek. Wat hy vind is meer as net 'n antwoord. Dit is 'n openbaring wat hom op wye draaie sou vat. Hoop is soms al wat ons het om aan vas te hou ... 'n Spannende misterie-novelle.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
The desire to write was a silent wish I rarely talked about, keeping personal journals year after year. In my late forties, I found myself overwhelmed by life's experiences.

This became a trigger that launched me into a new season. I have discovered much about myself and explore the many facets of writing, finding my peace within the walls of paper.

I am a self-published multi-genre author and write short stories in my native tongue regularly. I collaborate with co-authors in different projects and find the connection fulfilling and of great value.

In my free time, I judge stories, do some beta reading, create new products and YouTube videos, and love to read and leave reviews.

Visit my website and subscribe to my quarterly newsletter.