5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

"Jakes is 'n bliksem. Uit en uit. Hy't ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het." Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers 'n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds? Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, goedgelowige Stefan en Marius wat so mal is oor die sepiester Petra. Dan is daar ook nog Adéle en…mehr

Produktbeschreibung
"Jakes is 'n bliksem. Uit en uit. Hy't ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het." Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers 'n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds? Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, goedgelowige Stefan en Marius wat so mal is oor die sepiester Petra. Dan is daar ook nog Adéle en haar verleidelike ma. Maar elkeen het 'n éie storie oor Jakes te vertel. Tydens hul skoolreünie kom die lewe van dié groep Suid-Afrikaners onder die loep. Ná jare van demokrasie neem Jakes se geslag hul lewe in die nuwe bedeling in oënskou.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Johann Rossouw het grootgeword in Verwoerdburg (nou Centurion). Hy studeer filosofie in Suid-Afrika, Frankryk en Australië. Sy debuutroman, 'n Rooi Z4 en 'n Renaissance-kasteel, is in 2007 uitgereik. Hy is ook die skrywer van die Beeld-rubriek Glasoog, en