Danny Fourie
eBook, ePUB

Vir ewig en altyd saam (eBook, ePUB)

'n Reis van liefde, verlies en hoop

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
"Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan." Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir 'n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. 'n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.