Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in n skildery in die middel van n hoë sprong vasvang: soos n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met n Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur en n ATKV-kinderboektoekenning (13-15 jaar).
Hierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.