Annemari Coetser
eBook, ePUB

Vlis met vlerke (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
"Vlis" is die woord wat die hoofkarakter, die 12-jarige Andine, en haar au pair uitgedink het vir iemand wat "nog vis nog vlees" is - soos, Andine, op daardie tusseninstadium tussen dogtertjie en jong meisie/vrou. Andine en haar boetie, Zander, is rykmanskinders wie se ouers oorsee gaan en hulle onder die au pair se toesig los. Maar dan word die au pair ("Jam", kort vir JM, Jean-Marie) se tannie baie siek en gaan sy na die kleinhoewe of "plot" waar hulle woon om te help met hulle dag-tot-dag bestaan, en sy neem die kinders saam. Andine is eers vies want sy hou nie van die afgeleefde ou huis of...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.