1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Vlug van haar hart "" Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP's in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wÃl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy "" Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. DÃs hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van 'n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
Produktbeschreibung
Vlug van haar hart "" Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP's in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wÃl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy "" Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. DÃs hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van 'n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ildé Grové is 'n stadsjapie van Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy's dol oor reusebome, die see en berge. Ná 'n dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder as om in ander se koppe te kan klim en hul stories te vertel nie. As dit 'n liefdesverhaal is, soveel te beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swem - gewoonlik in die teenwoordigheid van haar drie kinders: 'n hond, vis en kanarie.