Kobie Smit
eBook, ePUB

Volbloedvrou vir 'n vaalseun (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Fransien woon haar skoolreünie weens twee redes by: om die spoke uit haar verlede te besweer en haar metamorfose van armlastige skooldogter na suksesvolle sakevrou onder 'n paar mense se neus te vryf. Mense soos Tessa de Villiers en Chris de Wet. Maar as Fransien maar vooraf geweet het dat sy betrek gaan word in 'n intrige van moord en ou geheime, sou sy dalk twee maal gedink het voor sy pad na haar ou tuisdorp aangepak het - selfs nie eers vir die vaal Jans Jansen, man van haar drome, nie. Want Jans is hoofondersoekbeampte in die moordondersoek en Fransien bevind haar onverwags en onverklaar...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.