6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Onderwyseres wat op volmaannagte in 'n weerwolf verander. 'n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. 'n Eksperiment wat jou in 'n insek laat verander. 'n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En 'n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in: Troetelgedrog Tande Nag van die monsters Nagvlerke Voelers

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.18MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Onderwyseres wat op volmaannagte in 'n weerwolf verander. 'n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. 'n Eksperiment wat jou in 'n insek laat verander. 'n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En 'n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in: Troetelgedrog Tande Nag van die monsters Nagvlerke Voelers

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde top-verkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos Suurlemoen!, 'n Goeie dag vir boomklim, Moenie hierdie boek eet nie! en My ouma is 'n rock-ster. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Van Jaco se boeke is al wêreldwyd in Engels gepubliseer, en ook in Nederlands, Italiaans, Spaans en Sloeweens vertaal. Onder Jaco se talle bekronings tel die Rapport/kykNET-prys, die Tienie Hollowaymedalje, die Alba Bouwerprys, die Elsabe Steenbergprys, die Scheepersprys, die MML-letterkundeprys en 34 ATKV-Kinderboektoekennings, en 'n SALA-prys sowel as 'n benoeming vir die beroemde Britse Carnegie-medalje. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetel-luislang.