Vonnis van die Berge (eBook, ePUB)

Die Grensvegter van die Laeveld - Die Volledige Reeks, Boek 3

Redaktion: Haasbroek, Pieter / Illustrator: Ai
Sofort per Download lieferbar
7,66 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
3. VONNIS VAN DIE BERGE - WOESTE LAEVELD REEKSIn die woeste avonturiersdorp van Barberton, reik die landdros 'n lasbrief uit vir die arrestasie van Johan Grimbeek, op aanklag van moord en roof. Sake lyk baie donker teen Grimbeek, maar die noodlot bewerk dit so dat as hy 'n sekere perd in die hande kan kry, 'n perd wat wild in die berge groot geword het, hy sy onskuld sal kan bewys. Hy vlug voor die landdros se manne uit en gaan die berge binne, om die perd te probeer vang. Dit is 'n prag van 'n dier en ratser as 'n wildsbok.Maar voordat Grimbeek na die berge toe gaan, word hy op gesoek deur 'n...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.